« Prefer to view this website in ENGLISH? Please click here »

Suid-Kaap Finansiële Dienste,
die logiese keuse

Suid-Kaap Finansiële Dienste is 'n groot onafhanklike makelary in verbintenis met 'n wye verskeidenheid korttermyn-,lewens- en beleggingsmaatskappye.
Ons is ook lank reeds 'n lid van die Finansiële
Beplanningsinstituut van Suid-Afrika, sowel as Masthead wat ons Voldoeningsfunksie behartig. SKFD kan dus optimale
finansiële- en versekeringsprodukte, teen die beste pryse aan
ons kliënte bied.

Suid-Kaap Finansiële Dienste waarborg persoonlike diens!






Suid-Kaap Finansiële Dienste
Spesialiseer in: Korttermyn Versekering
Besturende Lid: Pieter van Greunen
( B.Comm. M.B.A. )
Gemagtigde Finansiële
Diensverskaffer no. 14799



Swartberg Finansiële Dienste Bk t/a Suid-Kaap Finansiële Dienste
Spesialiseer in: Lewensversekering en Beleggings
Besturende Lid: George Fourie AFP
Gemagtigde Finansiële
Diensverskaffer no. 12243



Spesialiseer in: Gesondheidssorg dekking
Besturende Lid: George Fourie AFP
Gemagtigde Finansiële
Diensverskaffer no. 12243


VIR TOTALE GEMOEDSRUS


AccuWeather JSE Supersport Financial Mail
Vrywaring »  ::   Copyright © 2020  ::  Suid-Kaap Finansiële Dienste  •  Site by:  WebWorX