SKFD, die logiese keuse! SKFD is 'n groot onafhanklike makelary in verbintenis met 'n wye verskeidenheid korttermyn-, lewens- en beleggingsmaatskappye. Ons is ook lank reeds 'n lid van die FIA (Financial Intermediaries Association of South Africa),sowel as die Finansiële Beplanningsinstituut van Suid-Afrika. SKFD kan dus optimale finansiële- en versekeringsprodukte, teen die beste pryse aan ons kliënte bied.
Suid-Kaap Finansiële Dienste bestaan uit die volgende afdelings:
Eden Brokers (Pty) Ltd t/a Suid-Kaap Finansiële Dienste Spesialiseer in: Korttermyn Versekering Besturende Direkteur: Pieter van Greunen B.Comm. M.B.A. Gemagtigde Finansiële Diensverskaffer nommer 14799
Swartberg Finansiële Dienste Bk t/a Suid-Kaap Finansiële Dienste Spesialiseer in: Lewensversekering en Beleggings Prinsipaal: George Fourie AFP Gemagtigde Finansiële Diensverskaffer nommer 12243
Louis Engels Finansiële Dienste t/a Suid-Kaap Finansiële Dienste Spesialiseer in: Lewensversekering en Beleggings Prinsipaal: Louis Engels B.Comm. CFP Gemagtigde Finansiële Diensverskaffer nommer 13567
Lees meer...
SKFD waarborg persoonlike diens! | | Korttermyn Versekering
Kontak: Pieter van Greunen E-pos:
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Tel: 044 272 7309
Meer oor Korttermyn Versekering... | | Finansiële Advies
Kontak: Louis Engels E-pos:
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Tel: 044 272 2125
George Fourie E-pos:
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Tel: 044 272 7309
Meer oor Finansiële Advies... | |
|